AFRIKARAMBA

KLEURVOLLE, 38-BLAD, PRAGTIG GEILLUSTREERDE KINDERBOEK VIR OUDERDOMME 4-14JR

DAAR'S GOUD IN MY,  DAAR'S GOUD IN JOU!

”Ja, dit is ‘n spesiale dag. Daar’s goud in jou; daar’s goud in my.”

Ons moet die goud in ander soek, daar is genoeg as jy net kyk.

Want God se Woord leer ons in Sy koningryk is ons gelyk.

Ontmoet die diere van die bos en ook die een wat binnekort gaan koning word.

Die wenkandidaat kies ‘n verstandige hart bo aardse besittings en roem.

Hierdie boekie het ‘n ewigheidsboodskap van leierskap, maats maak en harte van goud.

Afrikaramba Afrikaans Children's Book for kids