AFRIKARAMBA

Daar’s Goud in my, Daar’s Goud in jou.

 

Ontmoet die diere van die bos en ook die een wat binnekort gaan koning word. Die wenkandidaat kies ‘n verstandige hart bo aardse besittings en roem. Hierdie boekie het ‘n ewigheids boodskap oor leierskap, maats maak en harte van goud.

 

Deur Ruda Du Plessis

 

AFRIKARAMBA

SKU: 978-0-6208721-0-2
R150,00Price
  • Afrikaans - 36 bladsy boekie
    Ouderdomme 5-14 jaar