AFRIKARAMBA
"DAAR'S GOUD IN MY; DAARS GOUD IN JOU"
ONTMOET DIE DIERE VAN DIE BOS EN OOK DIE EEN WAT GAAN KONING WORD.
DIE WEN KANDIDAAT KIES 'N VERSTANDIGE HART BO AARDSE BESITTINGS EN ROEM.
DIE BOEKIE HET 'N EWIGHEIDS BOODSKAP OOR LEIERSKAP, MAATS EN HARTE VAN GOUD.
R195
PRE-ORDER YOURS TODAY

AFRIKARAMBA
deur Ruda du Plessis
Boek met Audio CD
Geskryf, self gepubliseer en het 500 kopiee verkoop.
Daar’s Goud in my, Daar’s Goud in jou.
Ontmoet die diere van die bos en ook die een wat binnekort gaan koning word. Die wenkandidaat kies ‘n verstandige hart bo aardse besittings en roem. Hierdie boekie het ‘n ewigheids boodskap oor leierskap, maats maak en harte van goud.